SOMERPASTA

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vis -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 5 min.

Gaar­maak­tyd:

20 min.

PAS­TA EN ERT­JIES

500 g spag­het­ti of

lin­gui­ne

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

250 g be­vro­re

ert­jies

SOUS

125 ml (½ k) suur­room

sap en fyn ge­ras­per­de skil van 1 suur­le­moen

sout en pas ge­maal

de swart­pe­per

150 g moz­za­rel­la­kaas of boc­con­ci­ni, ge­ras­per of in stuk­kies ge­breek 250 ml (1 k) ment

blare

1 Pas­ta en ert­jies Kook die pas­ta vol­gens die aan­wy­sings op die pak en drei­neer, maar be­hou 125 ml (½ k) van die kook­vloei­stof Meng die o­lyf­o­lie deur die pas­ta 2 Giet kook­wa­ter oor die ert­jies, laat 5 mi­nu­te staan en drei­neer 3 Sous K­lits die suur­room, o­ri­ge kook­vloei­stof, sap en skil saam en geur met die sout en pe­per 4 Meng die sous deur die pas­ta in ’n groot meng­bak Voeg die ert­jies, kaas en ment­bla­re by en meng lig­gies 5 Skep in bak­kies, giet ’n ek­stra bie­tjie o­lyf­o­lie oor en sit voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.