SOET­MIE­LIE-PAN­NE­KOE­KE MET ROOM­KAAS EN SOET­RIS­SIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Staan­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd: 15 min.

PAN­NE­KOE­KE

3 ei­ers

375 ml (1½ k) melk

60 ml (¼ k) o­lie

500 ml (2 k) koek­meel

15 ml (1 e) bak­poei­er

2 ml (½ t) sout

1 blik (410 g) pit­mie­lies,

ge­drei­neer

ek­stra o­lie vir braai

VUL­SEL

125 ml (½ k) room­kaas

1 rooi soet­ris­sie, in blok

kies ge­sny

15 g ba­si­lie

1 Pan­ne­koe­ke K­lits die ei­ers, melk en o­lie saam Sif die koek­meel, bak­poei­er en sout in ’n groot meng­bak Maak ’n hol­te in die mid­del, giet die melk­meng­sel by en k­lits tot goed ge­meng Voeg die mie­lies by en meng goed Laat staan min­stens 30 mi­nu­te 2 Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n pan Skep ’n sop­le­pel vol meng­sel in en skud lig­gies so­dat die meng­sel oor die he­le op­per­vlak van die pan ver­sprei 3 Wan­neer lug­bor­rel­tjies op die op­per­vlak be­gin vorm, draai om en braai tot goud­bruin aan al­bei kan­te Her­haal met die res van die be­slag 4 Vul­sel Smeer van die room­kaas op el­ke pan­ne­koek, sprin­kel die soet­ris­sie en ba­si­lie oor en rol toe Sit da­de­lik voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.