TA­CO-SLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 3-5 min.

TOR­TIL­LAS

4 tor­til­las

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

30 ml (2 e) suur

le­moen­pe­per

SLAAI

1 kom­kom­mer, in

blok­kies ge­sny

1 rooi-ui, in blok­kies

ge­sny

1 blik (410 g) rooi

nier­boon­tjies,

af­ge­spoel en ge­drei­neer

250 ml (1 k) be­vro­re pit­mie­lies, af­ge­spoel en ge­drei-

neer, OF 1 blik (410 g) pit­mie­lies, ge­drei­neer

15 g vars kol­jan­der

blare, ge­kap

SLAAI­SOUS

sap van 2 lem­me

tjies

45-60 ml (3-4 e)

o­lyf­o­lie

sout en pe­per

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C Smeer ’n groot bak­plaat met ’n bie­tjie van die o­lyf­o­lie 1 Tor­til­las Sny el­ke tor­til­la in 8 wig­gies Pak in ’n en­kel­laag op die bak­plaat en sprin­kel die res van die o­lie oor Geur met die suur­le- moen­pe­per en roos­ter 3-5 mi­nu­te tot goud­bruin Pak op ’n draad­rak­kie en laat af­koel 2 Slaai Meng al die be­stand­de­le 3 Slaai­sous Meng al die sous­be­stand­de­le en meng deur die slaai 4 Ver­sprei die tor- til­la­wig­gies op ’n bord en skep die slaai op 5 Sit voor saam met ’n skep suur­room en ek­stra vars kol­jan­der­bla­re in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.