PAM­POEN­SOP MET MIE­LIE­POF­FERS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sak­pas­kos | Ve­ge­ta­ries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd:

45 min.

PAM­POEN­SOP

15 ml (1 e) o­lie

1 rooi-ui, ge­kap

10 ml (2 t) vars gem

mer, ge­ras­per

1 brand­ris­sie, ge­kap

5 ml (1 t) rooi

ker­rie­pas­ta

1,5 kg pam­poen, ge­skil en in blok­kies ge­sny

1 blik (400 g) lig­te

klap­per­melk

sout en pe­per

MIE­LIE­POF­FERS

250 g plaat­koe­kie-

meng­sel

1 blik (410 g) pit­mie

lies, ge­drei­neer

o­lie vir diep­vet­braai

1 Pam­poen­sop Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol en braai die ui, gem­mer en ris­sie tot geu­rig Voeg die ker­rie­pas­ta by en roer­braai 2 Voeg die pam­poen by die ui­meng­sel en meng deur Giet 750 ml (3 k) wa­ter by en laat prut tot die pam­poen heel­te­mal sag is 3 Ver­wy­der die ka­strol van die hit­te Ver­pulp die sop Plaas te­rug op die stoof Voeg die klap­per­melk by Geur met die sout en pe­per Laat 5 mi­nu­te prut Ver­wy­der van die hit­te en hou een­kant 4 Mie­lie­pof­fers Maak die plaat­koe­kies aan vol­gens die aan­wy­sings op die pak en roer die mie­lies deur 5 Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol Braai eet­le­pels vol van die meng­sel daar­in 6 Sit die sop voor saam met die pof­fers, as­ook met en ge­roos­ter­de pam­poen­blok­kies en pam­poen­pit­te in­dien ver­kies

Maak jou eie plaat­koe­kie-meng­sel vir die pof­fers K­lits 2 ei­ers, 125 ml (½ k) melk, 500 ml (2 k) bruis­meel en ’n knip­pie sout saam Meng dan die pit­mie­lies by en bak

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.