SPAARWENK

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

Koop ek­stra bot­ter­skor­sie wan­neer daar spe­si­a­le aan­bie­dings is en vries dit so: Skil, ver­wy­der die pit­ge­deel­te en sny in blok­kies Blan­sjeer deur dit 3 mi­nu­te vin­nig te kook Doop in ys­wa­ter om die kook­pro­ses te staak – nou het jy ver­se­ker so­veel geur en vars­heid moont­lik word be­waar Ver­se­ël styf in vries­sak­kies en vries tot 1 jaar lank

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.