TA­MA­TIE-EN-BA­SI­LIE-RI­SOT­TO

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 30 min.

RI­SOT­TO

30 ml (2 e) bot­ter

1 ui, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

ge­kap

500 ml (2 k) half­gaar

rys

250 g ker­sie­ta­ma­ties

6 x 250 ml (6 k)

groen­te­af­trek­sel

60 ml (¼ k) room­kaas

sout en pas ge­maal­de

pe­per

PES­TO

30 g ba­si­lie

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

60 ml (¼ k) son­ne

blom­sa­de, ge­roos­ter

60 ml (¼ k) o­lyf

o­lie

15 ml (1 e) suur­le­moen­sap

1 Ri­sot­to Ver­hit die bot­ter in ’n vlak ka­strol en braai die ui en knof­fel tot goud­bruin Voeg die rys en ta­ma­ties by en roer­braai ’n paar mi­nu­te 2 Voeg die af­trek­sel bie­tjie vir bie­tjie by ter­wyl jy aan­hou roer Laat die rys prut tot am­per al die vloei­stof ge­ab­sor­beer en die rys gaar is Voeg nog ’n bie­tjie wa­ter by as die rys te vin­nig droog­kook 3 Meng die room­kaas deur en geur met die sout en pe­per na smaak 4 Pes­to Pols die ba­si­lie, knof­fel, son­ne­blom­sa­de, o­lie en suur­le­moen­sap saam in ’n voed­sel­ver­wer­ker fyn en geur met die sout en pe­per 5 Sit die ri­sot­to voor saam met die pes­to, as­ook met ek­stra ge­roos­ter­de ta­ma­ties en vars ba­si­lie in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.