BEET­SLAAI MET JOGURTBROOD

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 45-60 min.

BEET

400-500 g beet

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

PLAT­BROOD

250 ml (1 k) G­riek­se

jo­gurt

250 g bruis­meel

2 ml (½ t) bak­poei­er

2 ml (½ t) sout

SLAAI­SOUS

80 ml (¹⁄₃ k) son

ne­blom­sa­de

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

30 ml (2 e) rooi­wyn

a­syn

5 ml (1 t) strooi­sui­ker

SLAAI

100 g ba­bas­pi­na­sie

sout en pe­per

2 wie­le fe­ta­kaas, grof

ge­krum­mel

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Beet Pak die beet op ’n bak­plaat en verf met die o­lie Be­dek met foe­lie en bak 40-45 mi­nu­te 2 Plat­brood Meng al die be­stand­de­le goed Knie tot ’n deeg vorm 3 Ver­deel die deeg in 8 de­le en rol rof­weg uit Ver­hit ’n ys­ter­pan en braai die bro­de aan al­bei kan­te tot ef­fens ge­skroei en gaar 4 Slaai­sous Ver­hit die sa­de in ’n droë pan tot dit ver­kleur Voeg die o­lie, a­syn en sui­ker by en meng Ver­hit tot die sui­ker ge­smelt het Geur met sout 5 Slaai Pak die spi­na­sie op ’n bord Sny die beet soos ver­kies en pak bo-op Geur met die sout en pe­per Sprin­kel die fe­ta oor Giet die warm slaai­sous oor en sit voor saam met die brood

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.