GE­BAK­TE TA­MA­TIES MET SPI­NA­SIE

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

35 min.

TA­MA­TIES

8 groot ta­ma­ties

sout en pe­per

30 ml (2 e) bal­se

mie­ke a­syn

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

100 g moz­za­rel­la­kaas, in sky­fies ge­sny

10 g vars ba­si­lie

SPI­NA­SIE

30 ml (2 e) bot­ter

1 ui, ge­kap

1 knof­fel­hui­sie,

ge­kap

1 bos spi­na­sie,

ge­kap

15 ml (1 e) meel

125 ml (½ k) melk

125 ml (½ k) room

1 wiel fe­ta­kaas,

ge­krum­mel

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Ta­ma­ties Hal­veer die ta­ma­ties en pak in ’n bak Geur met die sout en pe­per Sprin­kel die a­syn en o­lie oor Roos­ter 20 mi­nu­te 2 Sprin­kel die knof­fel oor die ta­ma­ties Plaas die kaas op die helf­te van die ta­ma­tie­hal­wes Roos­ter tot ge­smelt, plaas die ba­si­lie op die kaas en plaas die an­der ta­ma­tie­hal­wes bo-op 3 Spi­na­sie Ver­hit die bot­ter in ’n ka­strol en braai die ui en knof­fel Voeg die spi­na­sie by en roer­braai tot ver­welk Roer die meel deur, ge­volg deur die melk en room Laat sta­dig prut tot die meng­sel ver­dik het Roer die fe­ta deur en geur met sout en pe­per 4 Sit die ta­ma­ties voor saam met die spi­na­sie, as­ook met sky­we bruschet­ta en ba­si­lie­pes­to in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.