AAR­TAP­PEL­KOE­KIE-STA­PELS

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd:

15 min.

AAR­TAP­PEL-

KOE­KIES

4 aar­tap­pels, ge­skil en in blok­kies ge­sny

500 g bot­terskor-

sie, ge­skil en in

blok­kies ge­sny

15 ml (1 e) bot­ter

2 uie, in sky­fies

ge­sny

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

2 ml (½ t) fyn ko­myn

sout en pe­per

1 ei­er, ge­klits

45 ml (3 e) o­lie

STA­PELS

4 ei­ers

60 ml (¼ k) suur­room

30 g ro­ket­bla­re

1 Aar­tap­pel­koe­kies Kook die aar­tap­pels en bot­ter­skor­sie tot sag Druk rof­weg saam fyn 2 Ver­hit die bot­ter en braai die uie tot goud­bruin en bros 3 Meng die bot­ter­skor­sie­meng­sel, uie en pie­ter­sie­lie Geur met die ko­myn, sout en pe­per Meng die ei­er deur 4 Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n pan, skep ho­pies van die meng­sel in en druk ef­fens plat­ter Braai tot goud­bruin Draai ver­sig­tig om, want die koe­kies is sag Her­haal tot die meng­sel op is 5 Sta­pels Kook of po­sjeer die ei­ers Skep suur­room op ’n koe­kie, ge­volg deur ro­ket­bla­re, nog ’n koe­kie, suur- room, ro­ket­bla­re en laas­tens ’n ei­er Geur met die sout en pe­per Her­haal met die res van die be­stand­de­le 6 Sit voor saam met roos­ter­brood in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.