MURGPAMPOENTJIE-PIZ­ZA

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 15-20 min.

SOUS

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

1 ui, grof ge­kap

1 blik (410 g) ge­kap

te ta­ma­ties

2 son­droë ta­ma­ties,

ge­kap

15 ml (1 e) sui­ker

sout en pe­per

PIZ­ZA

300 g murg­pam­poen­tjies, grof ge­ras­per

1 ei­er

100 g moz­za­rel­la­kaas, grof ge­ras­per

2 wie­le fe­ta­kaas,

grof ge­krum­mel

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Voer ’n bak­plaat met foe­lie uit en spuit met kos­sproei 1 Sous Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol en braai die knof­fel en ui tot geu­rig Voeg die ge­kap­te en son­droë ta­ma­ties en sui­ker by en laat 15 mi­nu­te prut Geur met die sout en pe­per 2 Piz­za Meng die murg­pam­poen­tjies, ei­er en moz­za­rel­la­kaas en geur met die sout en pe­per Skep ho­pies op die bak­plaat en druk plat­ter in ’n row­we sir­kel 3 Bak die piz­zas 10-12 mi­nu­te of tot ef­fens bruin om die kan­te en gaar Maak die piz­zas lig­gies los van die foe­lie en skep die sous op 4 Sprin­kel die fe­ta­kaas oor en rond af met ro­ket­bla­re in­dien ver­kies Sit da­de­lik voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.