FRAN­SE UI­E­SOP MET KAAS­STROOI­TJIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 1 uur

KAAS­STROOI­TJIES

100 g moz­za­rel­la

kaas, ge­ras­per

45 ml (3 e) gras­uie, ge­kap

sout en pe­per

250 g fi­lo­deeg

45 ml (3 e) bot­ter,

ge­smelt

SOP

15 ml (1 e) bot­ter

15 ml (1 e) o­lie

6 uie, in sky­fies

ge­sny

2 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

paar tak­kies vars tie­mie

4 x 250 ml (4 k) groen­te-

af­trek­sel

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Spuit ’n bak­plaat 1 Kaas­strooi­tjies Meng die kaas en gras­uie en geur met die sout en pe­per 2 Sny die fi­lo­vel­le in die helf­te Sprin­kel ’n bie­tjie kaas­meng­sel on­der­langs op een van die vel­le, verf die deeg met die bot­ter en rol soos ’n si­gaar op Maak se­ker jy vou die kan­te toe Her­haal met die res van die be­stand­de­le Ver­koel 3 Sop Ver­hit die bot­ter en o­lie in ’n ka­strol en braai die uie sta­dig tot dit be­gin ka­ra­mel­li­seer Voeg die knof­fel en tie­mie by en roer­braai Voeg die af­trek­sel by en laat min­stens 20 mi­nu­te prut 4 Pak die strooi­tjies op die bak­plaat en verf met bot­ter Bak 10-15 mi­nu­te of tot goud­bruin 5 Sit die ui­e­sop voor saam met die kaas­strooi­tjies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.