POFEIERS METTAMATIESLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

10 min.

POFEIERS

1 bos spi­na­sie,

skoon­ge­maak

6-8 ei­ers

sout en pe­per

2 wie­le fe­ta­kaas,

ge­krum­mel

TA­MA­TIE­SLAAI

2 ci­a­bat­ta-rol­le­tjies, in stuk­kies ge­breek

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

250 g ba­ba­ta­ma­ties

’n hand vol ro­ket-

blare

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Voer ’n bak­plaat met bak­pa­pier uit en spuit met kos­sproei 1 Pofeiers Stoom die spi­na­sie so­wat 2 mi­nu­te tot ver­welk, laat ef­fens af­koel en druk so­veel moont­lik van die vloei­stof uit Kap grof en hou een­kant 2 Skei die ei­ers ver­sig­tig Maak se­ker dat die ei­er­ge­le heel bly K­lits die ei­er­wit­te met ’n hand­klit­ser tot styf, geur met sout en pe­per en vou lig­gies saam met die fe­ta by die spi­na­sie in 3 Skep 6-8 ho­pies van die ei­er­wit­meng­sel op die bak­plaat en maak ver­sig­tig ’n ef­fen­se hol­te in el­ke ho­pie Glip ’n ei­er­geel in el­ke hol­te en bak 810 mi­nu­te tot gaar 4 Ta­ma­tie­slaai Ver­sprei die brood­stuk­kies op ’n bak­plaat en sprin­kel die helf­te van die o­lie oor Geur met die sout en pe­per en roos­ter tot goud­bruin 5 Meng die brood­stuk­kies met die ta­ma­ties, ro­ket­bla­re en die res van die o­lie Sit die slaai voor saam met die ei­ers

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.