PREI-EN-MOZ­ZA­REL­LA-QUI­CHE

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

50 min.

Ver­koel­tyd: 15 min.

QUI­CHE

400 g bros­kors­deeg

droë bo­ne vir blind

bak

4 preie

15 ml (1 e) bot­ter

15 ml (1 e) o­lie

1 rooi-ui, in sky­fies

ge­sny

paar tak­kies vars

tie­mie

sout en pe­per

200 g moz­za­rel­la

kaas, ge­ras­per

EI­ER­VLA

250 ml (1 k) melk

2 ei­ers

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Spuit ’n lang of ron­de qui­che-pan met kos­sproei 1 Qui­che Rol die deeg lig­gies uit en voer die pan uit Prik met ’n vurk en plaas min­stens 15 mi­nu­te in die vries­kas 2 Voer die deeg uit met bak­pa­pier, strooi droë boon­tjies bo-op en bak 10 mi­nu­te blind Ver­wy­der die pa­pier en boon­tjies 3 Sny 3 van die preie in rin­ge­tjies Sny die an­der prei in die leng­te en hou een­kant vir gar­ne­ring 4 Ver­hit die bot­ter en o­lie in ’n pan en braai die ui, prei­rin­ge­tjies en tie­mie sta­dig tot sag en goud­bruin Geur met sout en pe­per 5 Ver­sprei die prei­meng­sel op die kors en sprin­kel die kaas oor 6 Ei­er­vla K­lits die melk en ei­ers saam en giet oor die qui­che Plaas die o­ri­ge prei bo-op en bak 40 mi­nu­te 7 Sit voor met moz­za­rel­la­kaas of boc­con­ci­ni in­dien ver­kies

Meng gaar, ge­pluis­de hoen­der of selfs ge­blik­te tuna by die vul­sel in

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.