BULGURSLAAI MET ROL­LE­TJIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Rys­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

BROOD­ROL­LE­TJIES

60 ml (¼ k) duk­kah

500 g win­kel­brood

deeg

1 ei­er, ge­klits

SLAAI

500 ml (2 k) bul­gur,

gaar ge­kook

10 g kol­jan­der,

ge­kap

10 g ment, ge­kap

60 g ge­meng­de

slaai­bla­re, klei­ner

ge­skeur

2 soet­ris­sies, ont­pit

en in blok­kies

ge­sny

1 kom­kom­mer, in

blok­kies ge­sny

1 ta­ma­tie, in blok

kies ge­sny

4 spriet­uie, ge­kap

2 wie­le fe­ta­kaas, in

blok­kies ge­sny

sout en pe­per

SLAAI­SOUS

1 brand­ris­sie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

30 ml (2 e) suur-

le­moen­sap

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei 1 Brood­rol­le­tjies Knie die helf­te van die duk­kah by die deeg in Ver­deel in 4, vorm brood­jies en pak op die bak­plaat Laat rys tot dub­bel die groot­te Maak ke­pies in el­ke rol­le­tjie en verf met die ei­er Sprin­kel die res van die duk­kah oor Bak 25-30 mi­nu­te 2 Slaai Meng al­les 3 Slaai­sous K­lits al­les saam en giet oor die slaai 4 Sit die slaai voor saam met die rol­le­tjies

Maak jou eie duk­kah: Meng 30 ml (2 e) se­sam­saad­jies, 2 ml (½ t) fyn ko­myn, 2 ml (½ t) fyn kol­jan­der, 5 ml (1 t) see­sout en 60 ml (¼ k) fyn ge­kap­te a­man­dels

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.