ERTJIEKOEKIES METTZATZIKI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Ver­koel­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd: 15 min.

ERTJIEKOEKIES

750 ml (3 k) be­vro­re

ert­jies

2 ei­ers

2 spriet­uie, ge­kap

30 ml (2 e) ment, ge­kap

skil van ½ suur­le­moen

15 ml (1 e) sap

1 wiel fe­ta­kaas, ge­krum

mel

80 ml (¹⁄₃ k) meel

sout en pe­per

30 ml (2 e) o­lie

TZAT­ZI­KI

250 ml (1 k) G­riek­se

jo­gurt

½ kom­kom­mer, in blok-

kies ge­sny

2 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

1 Ertjiekoekies Kook die ert­jies vin­nig in kook­wa­ter, drei­neer en s­poel da­de­lik af met koue wa­ter 2 Plaas die ert­jies en die res van die be­stand­de­le be­hal­we die sout, pe­per en o­lie in ’n voed­sel­ver­wer­ker Pols tot net ge­meng en tot die ert­jies nog nie heel­te­mal fyn is nie Geur met die sout en pe­per Be­dek met kleef­plas­tiek en ver­koel 30 mi­nu­te 3 Ver­hit die o­lie in ’n pan Drup eet­le­pels vol van die ert­jie­meng­sel in die pan en braai tot goud­bruin en gaar in die mid­del Drei­neer op kom­buis­pa­pier 4 Tzat­zi­ki Meng al die be­stand­de­le en geur met sout en pe­per 5 Sit die ertjiekoekies voor saam met die tzat­zi­ki en in­dien ver­kies in tor­til­las saam met vars ert­jies en ment

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.