SOMERTUINSLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

10 min. SLAAI

1 ci­a­bat­ta

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

sout en pas ge

maal­de pe­per

250 g as­per­sies

2 ba­ba-slaai­kop­pe, in die leng­te ge­hal­veer

2 wie­le fe­ta­kaas,

grof ge­krum­mel

4 ra­dy­se, heel of in

sky­fies ge­sny

4-8 ba­ba­wor­tels

SLAAI­SOUS

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

30 ml (2 e) heel­kor-

rel­mos­terd

30 ml (2 e) ap­pel-

a­syn

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Slaai Skeur die brood in stuk­ke en ver­sprei op ’n bak­plaat Sprin­kel die o­lyf­o­lie oor, geur met die sout en pe­per, en meng goed deur 2 Roos­ter 5-10 mi­nu­te in die oond of tot goud­bruin Hou een­kant 3 Be­dek die as­per­sies met kook­wa­ter en laat 2 mi­nu­te staan Drei­neer en s­poel af met koue wa­ter Sny die as­per­sies in die leng­te in die helf­te 4 Pak die slaai­kop­pe, as­per­sies, fe­ta­kaas, ra­dy­se en wor­tels op ’n slaai­bord en ver­sprei die brood­stuk­ke tus­sen die slaai deur 5 Slaai­sous Sprin­kel die o­lyf­o­lie oor die slaai K­lits die mos­terd en a­syn saam en giet oor 6 Sit die slaai voor saam met ek­stra vars ci­a­bat­ta in­dien ver­kies

Ver­vang die as­per­sies met ge­blan­sjeer­de groen­boon­tjies en die ba­ba-slaai­kop­pe met ’n i­ce­berg-slaai­kop wat in grow­we stuk­ke ge­sny is

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.