FILOTERTJIES MET BOON­TJIE-EIERVRUGSMOOR

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 25-30 min.

TERT­JIES

250 g fi­lo­deeg

60 ml (¼ k) bot­ter,

ge­smelt

EIERVRUGSMOOR

15 ml (1 e) bot­ter

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

1 ui, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

4 ei­er­vrug­te, in

blok­kies ge­sny

125 ml (½ k) groen

te­af­trek­sel

1 blik (410 g) can­nel­li­ni­boon­tjies, af­ge­spoel en ge­drei­neer

15 ml (1 e) suur

le­moen­sap

sout en pas ge­maal

de swart­pe­per

GRE­MO­LA­TA

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

ge­ras­per­de skil van

1 suur­le­moen

30 ml (2 e) suur­le­moen­sap

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie 1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Spuit ’n muf­fin­pan goed met kos­sproei 1 Tert­jies Sny el­ke vel fi­lo­deeg in 4 blok­ke 2 Plaas 4 blok­ke op me­kaar – verf el­ke vel eers deeg­lik met die ge­smel­te bot­ter 3 Druk die 4 blok­ke ver­sig­tig in ’n muf­fin­pan­hol­te Her­haal met die res van die fi­lo­vel­le 4 Bak die fi­lo­deeg 10 mi­nu­te of tot goud­bruin 5 Haal uit en laat af­koel 6 Eiervrugsmoor Ver­hit die bot­ter en o­lyf­o­lie en braai die ui tot gaar Voeg die knof­fel en ei­er­vrug­te by en braai nog ’n paar mi­nu­te 7 Voeg die af­trek­sel by, roer en laat 15-20 mi­nu­te prut tot gaar Giet ’n bie- tjie wa­ter by in­dien no­dig 8 Roer die boon­tjies by en geur met die suur­le­moen­sap, sout en pe­per 9 Gre­mo­la­ta Meng al die be­stand­de­le en geur met sout 10 Ver­deel die smoor tus­sen die fi­lo­bak­kies, sprin­kel die gre­mo­la­ta oor en sit da­de­lik voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.