BRUIN­RYS-EN-BOT­TER­SKOR­SIE-SLAAI MET BA­SI­LIE­PES­TO

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 20-30 min.

BOT­TER­SKOR­SIE

1 groot bot­ter­skor­sie, in sky­we ge­sny

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

sout en pe­per

PES­TO

125 ml (½ k) pam-

poenpit­te

15 g ba­si­lie­bla­re

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

10-15 ml (2-3 t)

suur­le­moen­sap

RYSSLAAI

2 wie­le fe­ta­kaas, in

blok­kies ge­sny

500 ml (2 k) ge­wo-

ne of wil­de bruin-

rys, ge­kook

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Bot­ter­skor­sie Pak die bot­ter­skor­sie op ’n bak­plaat Sprin­kel die o­lie oor en geur met die sout en pe­per Meng goed en roos­ter 20 mi­nu­te tot gaar 2 Pes­to Roos­ter die pit­te in ’n droë pan Laat ef­fens af­koel en pols in ’n voed­sel­ver­wer­ker saam met die ba­si­lie tot fyn Giet die o­lie bie­tjies-bie­tjies by en pols tot goed ge­meng Geur met die sap, sout en pe­per 3 Rysslaai Meng die fe­ta lig­gies deur die rys Meng 30 ml (2 e) van die pes­to met die o­lie Meng deur die rys­meng­sel Voeg die bot­ter­skor­sie by en drup die res van die pes­to oor 4 Sprin­kel pam­poen­pit­te en vars ba­si­lie oor in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.