WARM SPINASIESLAAI

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd:

15 min.

CROU­TONS

2 ci­a­bat­ta­rol­le­tjies,

in stuk­ke ge­skeur

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

sout en pe­per

HUM­MUS

1 blik (410 g) ke­ker

ert­jies

80 ml (¹⁄₃ k) o­lyf­o­lie

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

45 ml (3 e) suur­le­moen­sap

SLAAI

1 bos spi­na­sie, ste­le

ver­wy­der en ge­kap

2 blik­ke (410 g elk) boon­tjies, ge­drei­neer

2 wie­le fe­ta­kaas,

grof ge­krum­mel

1 rooi-ui, in sky­fies

ge­sny

SLAAI­SOUS

125 ml (½ k) o­lyf

o­lie

60 ml (¼ k) ap­pel

a­syn

30 ml (2 e) heu­ning

30 ml (2 e) so­ja­sous

15 ml (1 e) se­sam­saad­jies, ge­roos­ter

½ rooi-ui, fyn ge­kap

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Crou­tons Pak die brood op ’n bak­plaat, sprin­kel o­lie en knof­fel oor en geur met sout en pe­per Roos­ter 10 mi­nu­te 2 Hum­mus Pols al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker saam tot fyn Geur met sout 3 Slaai Meng die spi­na­sie, boon­tjies, fe­ta, ui en crou­tons in ’n bak 4 Slaai­sous K­lits al die be­stand­de­le saam Ver­hit in ’n ka­strol tot dit be­gin kook Giet da­de­lik oor die slaai 5 Sit voor saam met die hum­mus, as­ook met pi­ta­bro­de in­dien ver­kies

Hum­mus is ’n voed­sa­me smeer wat ma­yon­nai­se en bot­ter op ’n toe­brood­jie kan ver­vang

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.