GORT-RI­SOT­TO MET GE­ROOS­TER­DE TA­MA­TIES

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Vegetaries -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

40 min.

GORT-RI­SOT­TO

375 ml (1½ k) gort

15 ml (1 e) o­lie

2 uie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

300 g spi­na­sie, ste­le ver­wy­der en grof ge­kap

250 ml (1 k) room

1 wiel fe­ta­kaas,

ge­krum­mel

sout en pe­per

GE­ROOS­TER­DE

TA­MA­TIES

250 g ba­ba­ta­ma-

ties, ge­hal­veer

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Gort-ri­sot­to Kook die gort vol­gens die aan­wy­sings op die pak Drei­neer 2 Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol Braai die uie sta­dig tot goud­bruin Voeg die knof­fel by en roer­braai nog 1 mi­nuut 3 Roer die spi­na­sie by en braai tot dit ver­welk het Voeg die room by en laat sta­dig prut tot dit ef­fens ver­min­der het 4 Meng die fe­ta en gort by die spi­na­sie­meng­sel en geur met die sout en pe­per Ver­hit tot deur­warm 5 Ge­roos­ter­de ta­ma­ties Pak die ta­ma­ties op ’n bak­plaat, giet die o­lie oor en geur met die sout en pe­per Roos­ter 10 mi­nu­te 6 Skep die ri­sot­to en ta­ma­ties in bak­kies Sit voor saam met pe­co­ri­no­skaaf­sels in­dien ver­kies S

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.