S­kot­se ei­ers met boe­re­wors en groen­te­tjips

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 30-35 min.

S­KOT­SE EI­ERS

5 ei­ers

500 g boe­re­wors

125 ml (½ k) meel

250 ml (1 k) brood-

krum­mels

o­lie vir diep­vet­braai

GROEN­TE­TJIPS

1 pa­tat, ge­skil en in

dun sky­fies ge­sny

2 be­te, ge­skil en in

dun sky­fies ge­sny

2 wor­tels, ge­skil en in

dun sky­fies ge­sny

sout

DOOP­SOUS

125 ml (½ k) ma­yon

nai­se

125 ml (½ k) na­tuur

li­ke jo­gurt

15 ml (1 e) heel­kor­rel

mos­terd

5 ml (1 t) Di­jon­mos

terd

10 ml (2 t) heu­ning

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Be­dek ’n bak­plaat met foe­lie 1 S­kot­se ei­ers B­ring wa­ter tot kook­punt, glip 4 van die ei­ers in die wa­ter en laat 1 mi­nuut kook Plaas die dek­sel op, ver­wy­der van die hit­te en laat 5 mi­nu­te staan Dop die ei­ers af en laat af­koel 2 Druk die boe­re­wors uit die derm Neem van die maal­vleis in jou hand, druk ef­fens plat­ter, plaas die ei­er in die mid­del en vorm die maal­vleis om die ei­er Her­haal met die res van die ei­ers en vleis 3 Rol die frik­ka­del­le in die meel K­lits die o­ri­ge ei­er Rol die frik­ka­del­le daar­in en dan in die krum­mels Doen dit met al die frik­ka­del­le 4 Ver­hit die o­lie en braai die frik­ka­del­le sta­dig tot goud­bruin en gaar Drei­neer op kom­buis­pa­pier 5 Groen­te­tjips Pak die groen­te in ’n en­kel­laag op die bak­plaat Roos­ter 5-8 mi­nu­te of tot ef­fens bros Geur met die sout 6 Doop­sous Meng die ma­yon­nai­se, jo­gurt, mos­terd en heu­ning 7 Sit die ei­ers voor met die doop­sous, groen­te­tjips en vars ro­ket­bla­re in­dien ver­kies

Ver­vang die boe­re­wors met bees­maal­vleis wat ge­geur is met sout, pe­per, fyn ko­myn en kol­jan­der

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.