K­le­we­ri­ge kor­trib­be­tjies met ka­pok­groen­te

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

SPAARWENK

Maak ka­pok­groen­te van gaar aar­tap­pel en wor­tel

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Ma­ri­neer­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd:

45 min.

VLEIS EN MA­RI­NA­DE

80 ml (¹⁄₃ k) heu

ning

80 ml (¹⁄₃ k) ta­ma-

tie­sous

45 ml (3 e) so­ja­sous

30 ml (2 e) soet

brand­ris­sie­sous

15 ml (1 e) o­lie

2 ml (½ t) mos­terd

500-750 g bees

kor­trib­be­tjies

KA­POK­GROEN­TE

250 g bot­terskor

sie, ge­skil

250 g o­ran­je pa­tat,

ge­skil

2 aar­tap­pels,

ge­skil

45 ml (3 e) bot­ter

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Plaas ’n draad­rak­kie op ’n bak­plaat en spuit met kos­sproei 1 Vleis en ma­ri­na­de Meng die heu­ning, ta­ma­tie-, so­ja- en brand­ris­sie­sous, o­lie en mos­terd Be­dek die rib­be­tjies en laat ’n half­uur ma­ri­neer 2 Pak die rib­be op die draad­rak en roos­ter 45 mi­nu­te Draai ge­reeld om en verf met ma­ri­na­de 3 Ka­pok­groen­te Kook die bot­ter­skor­sie, o­ran­je pa­tat en aar­tap­pels tot net-net gaar, maak saam fyn en geur met die sout 4 Sit voor saam met die rib­be­tjies en vars kol­jan­der­bla­re in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.