Klub-ste­ak met aar­tap­pels en bros preie

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 30-35 min.

AAR­TAP­PELS

350 g ba­ba-aar­tap

pels

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie

5 ml (1 t) grow­we

sout

PREIE

4 preie

5 ml (1 t) sui­ker

10 ml (2 t) bot­ter

5 ml (1 t) o­lyf­o­lie

STE­AK

2 groot klub-ste­aks

of 4 klei­ner ste­aks

30 ml (2 e) braai

spe­se­rye

pas ge­maal­de pe­per

15 ml (1 e) o­lie

30 ml (2 e) bot­ter

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Aar­tap­pels Ver­sprei die aar­tap­pels op ’n bak­plaat, meng die o­lyf­o­lie deur en be­sprin­kel met die sout Oond­braai 30 mi­nu­te of tot goud­bruin en gaar 2 Preie Ver­hoog die oond­tem­pe­ra­tuur tot 230 °C Sny die preie in die leng­te en maak die blare los van me­kaar Ver­sprei op ’n groot bak­plaat Meng die sui­ker, bot­ter en o­lyf­o­lie deur Roos­ter 35 mi­nu­te tot ef­fens bros 3 Ste­ak Ska­kel die roos­ter­e­le­ment van die oond aan Geur die ste­ak met die braai­spe­se­rye en pas ge­maal­de pe­per, en verf met die o­lie 4 Ver­hit ’n pan tot baie warm en se­ël die ste­aks aan al­bei kan­te Pak op ’n bak­plaat, verf die bot­ter oor en braai nog 5-8 mi­nu­te in die oond of tot so gaar as ver­kies 5 Kneus die aar­tap­pels lig­gies en sit voor saam met die ste­ak en preie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.