Bees­vleis-en-ke­ker­ert­jie-sop met gre­mo­la­ta

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

SPAAR­WEN­KE

S Laat die ke­ker­ert­jies uit. Kook pleks daar­van 250 ml (1 k) len­sies voor­af, drei­neer en roer by die sop. S Ver­vang die bees­vleis met hoen­der son­der vel.

Ver­an­der die sop in ’n bre­die deur slegs 500 ml (2 k) af­trek­sel te ge­bruik en dit te laat prut tot die vleis sag is.

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 1 uur

SOP

15 ml (1 e) o­lie

700 g bees­sto­we

vleis

2 uie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

4 x 250 ml (4 k)

bees­vleis­af­trek­sel

1 blik (410 g) ke­ker

ert­jies, ge­drei­neer

sout en pas ge­maal

de pe­per

10 ml (2 t) knof­fel

en-kruie-spe­se­rye

15 ml (1 e) suur

le­moen­sap

GRE­MO­LA­TA

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

ge­ras­per­de skil van

1 suur­le­moen

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

1 Sop Ver­hit die o­lie in ’n groot ka­strol en braai die vleis al­kant bruin. Skep uit en hou een­kant. 2 Braai die uie en knof­fel tot goud­bruin. Plaas die vleis te­rug in die pot, ge­volg deur die af­trek­sel. Laat 45 mi­nu­te prut of tot die vleis sag is. 3 Voeg die ke­ker­ert­jies by en geur met die sout, pe­per, spe­se­rye en suur­le­moen­sap. 4 Gre­mo­la­ta Meng al die be­stand­de­le saam en sit saam met die sop voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.