Ge­braai­de varkste­aks met ap­pel­blat­jang en kapokaartappel

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 25-

30 min.

STE­AKS

4 varkste­aks

sout en pas ge­maal

de pe­per

15 ml (1 e) o­lie

SPE­SE­RYE

15 ml (1 e) pa­pri­ka

15 ml (1 e) bruin

sui­ker

5 ml (1 t) droë mos

terd

5 ml (1 t) brandris

sie­poei­er

15 ml (1 e) ui­e­poei­er

5 ml (1 t) fyn ko­myn

5 ml (1 t) fyn kol­jan

der

AP­PEL­BLAT­JANG

3 uie, in sky­fies

ge­sny

15 ml (1 e) bot­ter

60 ml (¼ k) bruin

sui­ker

15 ml (1 e) rys­a­syn

2 Gran­ny S­mit­hap­pels, in stuk­kies ge­sny

knip­pie fyn ko­myn

KAPOKAARTAPPEL

6 aar­tap­pels, ge­skil

en ge­kook

15 ml (1 e) bot­ter

15 ml (1 e) melk

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Ste­aks Geur die ste­aks met die sout en pe­per 2 Spe­se­rye Meng al die spe­se­rye en vryf oor die ste­aks Be­sprin­kel met die o­lie en pak op ’n bak­plaat Roos­ter 15 mi­nu­te of tot gaar soos ver­kies 3 Ap­pel­blat­jang Braai die uie sta­dig in die ver­hit­te bot­ter tot goud­bruin Voeg die sui­ker en a­syn by en roer­braai tot die sui­ker op­ge­los het 4 Voeg die ap­pels by en braai vin­nig so­dat die ap­pels deur­warm maar nog bros is 5 Geur met sout en ko­myn 6 Kapokaartappel Druk al die be­stand­de­le saam fyn en geur met sout 7 Sit voor saam met die varkste­aks en blatjang

Jy kan ook ’n spe­se­ry­blat­jang maak: Voeg ’n hand vol sul­ta­nas, 1 stok­kie kas­sia, ’n ster­a­nys en ’n paar na­el­tjies by wan­neer jy die uie braai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.