Groen­te-lint­noe­dels

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

15 min.

250 g ei­er­noe­dels

15 ml (1 e) o­lie

500 g vark­vleis­re­pies

2 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

45 ml (3 e) soet

so­ja­sous

15 ml (1 e) so­ja­sous

3 wor­tels, ge­skil en in

lin­te ge­sny

½ kom­kom­mer, in lin­te

ge­sny

125 g boon­tjie­sprui­te

(op­si­o­neel)

1 Kook die noe­dels in kook­wa­ter tot net gaar Drei­neer en s­poel met koue wa­ter af 2 Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die vark­re­pies bie­tjie vir bie­tjie tot gaar Roer die knof­fel, soet so­ja­sous en so­ja­sous by en meng goed 3 Voeg die noe­dels, wor­tels, kom­kom­mer en boon­tjie­sprui­te (in­dien ver­kies) by die vark­vleis en roer­braai 1 mi­nuut tot dit deur­warm en die groen­te nog bros is 4 Sit voor saam met vars kol­jan­der­bla­re in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.