Lasa­gne­sop met knof­fel­brood­jies

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 35-40 min.

LASA­GNE­SOP

15 ml (1 e) o­lie

2 uie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

300 g ma­er

bees­maal­vleis

100 g ta­ma­tie­pas­ta

1 blik (410 g) ge­kap

te ta­ma­ties

60 ml (¼ k) ta­ma

tie­sous

500 ml (2 k) bees

vleis­af­trek­sel

6 la­sa­gne­vel­le

20 ml (4 t) sui­ker

15 ml (1 e) ge­meng­de

droë kruie

sout en pe­per

KNOF­FEL­BROOD

500 g win­kel­brood

deeg

6 knof­fel­hui­sies, fyn

ge­druk

45 ml (3 e) bot­ter

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Spuit ’n bak­plaat 1 Lasa­gne­sop Ver­hit die o­lie en braai die uie en knof­fel Voeg die maal­vleis by en braai tot bruin 2 Roer die ta­ma­tie­pas­ta by, roer­braai ’n paar mi­nu­te en voeg die ge­kap­te ta­ma­ties, ta­ma­tie­sous, af­trek­sel en 4 x 250 ml (4 k) wa­ter by Laat 0 mi­nu­te prut 3 Glip die la­sa­gne­vel­le ver­sig­tig in die sop Laat prut tot die pas­ta sag is Roer af en toe lig­gies so­dat die pas­ta­vel­le nie aan me­kaar vas­sit nie 4 Geur na smaak met die sui­ker, kruie, sout en pe­per 5 Knof­fel­brood Knie die deeg lig­gies af en maak bal­le­tjies of vleg brood­jies Pak op die bak­plaat en bak 15-20 mi­nu­te of tot gaar 6 Meng die knof­fel en bot­ter en smeer op die brood­jies Bak nog 5 mi­nu­te 7 Sit die sop voor saam met die brood en ge­ras­per­de par­me­saan­kaas in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.