Skor­sie-en-spek-piz­za

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 25 min.

Gaar­maak­tyd:

15 min.

1 kg win­kel­brood

deeg

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

sout en pas ge­maal

de swart­pe­per

200 g ge­ras­per­de

moz­za­rel­la­kaas

2 skor­sies, gaar­ge­maak

250 g re­pie­spek,

bros ge­braai

20 g ro­ket­bla­re

60 ml (¼ k) ge­meng­de saad­jies, ge­roos­ter

1 bak­kie (150 g) boc

con­ci­ni (op­si­o­neel)

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Spuit ’n groot bak­plaat met kos­sproei 1 Ver­deel die deeg in vier ge­ly­ke de­le en rol elk­een rof­weg op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak uit Pak die deeg­vel­le op die voor­be­rei­de bak­plaat, sprin­kel die o­lyf­o­lie oor en geur met die sout en pe­per 2 Bak 8-10 mi­nu­te of tot die deeg be­gin ver­bruin Ver­wy­der uit die oond 3 Ver­sprei die moz­za­rel­la­kaas op die piz­za­ba­sis­se 4 Skep le­pel­tjies vol van die skor­sie uit en pak op die kaas Ver­deel die spek tus­sen die piz­zas en bak nog 5 mi­nu­te of tot die kaas ge­smelt het 5 Sprin­kel die ro­ket en saad­jies oor die piz­zas Skeur die boc­con­ci­ni in stuk­kies in­dien ge­bruik en strooi dit oor Sny die piz­zas in stuk­ke en sit voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.