Ta­ma­tie­bre­die met krui­e­kluit­jies

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: so­wat

1¼ uur

BRE­DIE

750 g bees­sto­we­vleis met been, in klei­ner stuk­kies ge­sny

sout en pas ge­maal

de pe­per

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie

2 uie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

50 g ta­ma­tie­pas­ta

1 blik (410 g) ge­kap

te ta­ma­ties

4 x 250 ml (4 k)

bees­vleis­af­trek­sel

KLUIT­JIES

375 ml (1½ k) bruis-

meel

30 ml (2 e) droë ge-

meng­de kruie

125 g bot­ter, in blok-

kies ge­sny

1 Bre­die Geur die vleis met die sout en pe­per 2 Ver­hit die o­lie en braai die vleis tot bruin 3 Voeg die uie, knof­fel en ta­ma­tie­pas­ta by en roer­braai ’n paar mi­nu­te 4 Voeg die ta­ma­ties en af­trek­sel by en laat prut 45 mi­nu­te of tot sag Voeg nog wa­ter by in­dien no­dig; die bre­die moet taam­lik sou­se­rig wees 5 Skep die bre­die in ’n diep oond­bak Ver­hit die oond tot 200 °C 6 Kluit­jies Meng die bruis­meel en kruie en vryf die bot­ter daar­by in Voeg ’n bie­tjie wa­ter by so­dat ’n sty­we deeg vorm 7 Breek stuk­kies van die deeg af en rol bal­le­tjies Pak op die bre­die, be­dek met foe­lie en bak 20-25 mi­nu­te of tot die kluit­jies gaar is 8 Sit voor saam met rys in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.