Fi­lo-vark­rol met ge­room­de spi­na­sie

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 15-20 min.

Rus­tyd: 10 min.

VARK­ROL

600-700 g vark­fi­let

sout en pas ge­maal

de pe­per

30 ml (2 e) o­lyf­o­lie

250 g fi­lo­deeg

60 ml (¼ k) bot­ter,

ge­smelt

60 ml (¼ k) uie

mar­me­la­de

15 ml (1 e) se­sam

sa­de

SPI­NA­SIE

300 g spi­na­sie

125 ml (½ k) room

kaas

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Vark­rol Geur die fi­let met die sout en pe­per en vryf in met die o­lie Ver­hit ’n pan en se­ël die fi­let aan al­bei kan­te Hou een­kant 2 Plak 3 vel­le fi­lo­deeg op me­kaar met ge­smel­te bot­ter Smeer die boon­ste laag met die ui­e­mar­me­la­de en plaas die fi­let bo-op teen die een rand Vou die kan­te in, rol toe en verf die he­le rol met die ge­smel­te bot­ter 3 Plaas op ’n bak­plaat en sprin­kel die se­sam­saad­jies oor 4 Bak 15-20 mi­nu­te in die oond of tot die fi­lo goud­bruin en die fi­let gaar is Laat 10 mi­nu­te rus en sny in sky­we 5 Spi­na­sie Kook die spi­na­sie in kook­wa­ter tot dit ver­welk Drei­neer baie goed en roer die room­kaas deur Geur met sout en pe­per 6 Sit voor saam met die vark­rol

Maak in­di­vi­du­e­le fi­lo­pak­kies: Sny die fi­let voor­af in 4 por­sies en sny die op­een­ge­sta­pel­de fi­lo­vel­le ook klei­ner Rol el­ke por­sie a­part met die fi­lo­deeg toe

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.