Kruie-stok­brood met varkworsies

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 35-40 min.

WOR­SIES

4-8 varkworsies

250 ml (1 k) hoen

der­af­trek­sel

15 ml (1 e) o­lie

DEEG

10 g pie­ter­sie­lie,

ge­kap

10 g kol­jan­der­bla­re,

ge­kap

1 kg win­kel­brood

deeg

60 ml (¼ k) melk

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C Voer ’n bak­plaat met bak­pa­pier uit 1 Wor­sies Plaas die wor­sies en af­trek­sel in ’n vlak ka­strol Plaas die dek­sel op en laat die wor­sies gaar prut 2 Drei­neer die af­trek­sel, voeg die o­lie by en braai vin­nig tot die wor­sies goud­bruin is Hou een­kant 3 Deeg Knie die pie­ter­sie­lie en kol­jan­der by die deeg in en hou een­kant 4 Ryg ’n wor­sie aan ’n ke­bab­stok so­dat 1 cm van die stok aan die bo­kant uit­steek 5 Breek ’n stuk­kie deeg af en rol ’n slan­ge­tjie van om­trent 40 cm lank Druk die een punt van die deeg­slan­ge­tjie aan die oop stuk­kie van die stok­kie vas en draai die deeg om die wor­sie Knyp die deeg aan die on­der­kant vas Her­haal met die res van die deeg en wor­sies 6 Pak op ’n bak­plaat, verf met melk en bak 20 mi­nu­te of tot die deeg gaar is 7 Sit voor saam met soet brand­ris­sie­sous in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.