Vark­ke­babs met soet­ris­sie­pes­to

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Staan­tyd: 30 min.

Gaar­maak­tyd: 50 min.

KE­BABS

5 ml (1 t) o­ri­ga­num

5 ml (1 t) ko­myn

5 ml (1 t) tie­mie

5 ml (1 t) pa­pri­ka

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

30 ml (2 e) suur

le­moen­sap

80 ml (¹⁄₃ k) o­lyf­o­lie

600-800 g vark­fi­let,

in blok­kies ge­sny

PES­TO

2 rooi soet­ris­sies, ont­pit en in kwar­te ge­sny

90 ml (6 e) o­lyf­o­lie

100 g ge­pel­de a­man­dels, pam­poen­pit­te

of son­ne­blom­sa­de

hand vol pie­ter­sie­lie

20 ml (4 t) suur

le­moen­sap

sout en pe­per

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C 1 Ke­babs Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die vark­blok­kies goed Meng die vark deur en laat min­stens 30 mi­nu­te staan 2 Pes­to Pak die soet­ris­sies op ’n bak­plaat Be­sprin­kel met 30 ml van die o­lyf­o­lie Roos­ter 30 mi­nu­te Plaas in ’n plas­tiek­sak­kie, laat heel­te­mal af­koel en trek die vel­le­tjies af 3 Pols die ris­sies, neu­te of sa­de, pie­ter­sie­lie, sap en res van die o­lyf­o­lie fyn in ’n voed­sel­ver­wer­ker Geur met die sout en pe­per 4 Ryg die vark­blok­kies op ke­bab­stok­kies en pak op ’n bak­plaat Roos­ter 15-20 mi­nu­te tot gaar 5 Sit voor saam met die pes­to en rys en groen­slaai in­dien ver­kies

S Week die ke­bab­stok­kies voor­af in kook­wa­ter om te keer dat dit brand S Braai die ke­babs op ma­ti­ge tot warm ko­le pleks van dit te roos­ter

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.