Ert­jie-en-spek-plat­brood

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 5 min.

Gaar­maak­tyd:

20 min.

250 g spek­stuk­kies

1 kg win­kel­brood

deeg

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie

sout en pas ge­maal

de pe­per

250 ml (1 k) ge­ras­per­de moz­za­rel­la­kaas

125 g suikerertjies

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C Spuit 2 groot bak­pla­te met kos­sproei 1 Braai die spek in ’n ver­hit­te pan tot bros en hou een­kant 2 Ver­deel die deeg in vier ge­ly­ke de­le Rol rof­weg in sir­kels op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak uit Pak op die bak­pla­te, sprin­kel van die o­lie oor en geur met die sout en pe­per 3 Bak 5 mi­nu­te en haal uit Sprin­kel die kaas en spek oor Bak nog 10 mi­nu­te of tot die kaas ge­smelt het en die brood goud­bruin is 4 Sprin­kel nog ’n bie­tjie o­lie oor Hal­veer die suikerertjies in die leng­te in die helf­te Ver­deel tus­sen die bro­de en sit voor

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.