Bak­sak­kie-bees­vleis

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd:

45 min.

750 g pot­jie­kos­bees

vleis

pas ge­maal­de pe­per

1 pak­kie (45 g) bruin

ui­e­sop­poei­er

5 ml (1 t) koek­meel

6-8 ba­ba-uie, ge­skil

4 knof­fel­hui­sies, ge

kneus

’n paar tak­kies vars

tie­mie

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Plaas die vleis in ’n meng­bak, geur met die pe­per en sprin­kel die sop­poei­er oor Meng so­dat die vleis goed be­dek is 2 Skep die meel in ’n bak­sak­kie Hou die punt toe en skud goed so­dat die meel oor die bin­ne­kant van die sak­kie ver­sprei is Plaas die sak­kie op ’n bak­plaat en ver­sprei die uie, knof­fel en tie­mie daar­in 3 Pak die vleis op die uie, knoop die sak­kie toe vol­gens die aan­wy­sings op die pak en bak 45 mi­nu­te tot die vleis sag is 4 Sit die vleis voor saam met ge­blan­sjeer­de groen­bo­ne in­dien ver­kies

Laat die sop­poei­er uit en rol die vleis in ’n meng­sel van 60 ml (¼ k) koek­meel, 15 ml (1 e) braai­spe­se­rye en 15 ml (1 e) droë ge­meng­de kruie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.