Bo­bo­tie-hand­pas­teie

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 20 min.

Gaar­maak­tyd: 35-40 min.

VUL­SEL

15 ml (1 e) o­lie

2 uie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

500 g ma­er

bees­maal­vleis

30 ml (2 e) ge­roos

ter­de ker­rie

2 ml (½ t) fyn kol

jan­der

15 ml (1 e) blatjang

45 ml (3 e) ap­pel

koos­kon­fyt

sout en pas ge­maal

de pe­per

PAS­TEIE

1 rol skil­fer­kors­deeg

1 ei­er, ge­klits

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C Be­spuit ’n bak­plaat met kos­sproei 1 Vul­sel Ver­hit die o­lie in ’n ka­strol en braai die uie en knof­fel tot geu­rig Voeg die maal­vleis by en roer­braai 1 mi­nuut 2 Voeg die ker­rie, kol­jan­der, blatjang en ap­pel­koos­kon­fyt by en roer­braai tot geu­rig Geur na smaak met die sout en pe­per Skep uit die ka­strol en laat af­koel 3 Pas­teie Rol die deeg lig­gies op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak uit en sny in 8 ge­ly­ke reg­hoe­ke 4 Skep van die meng­sel in die mid­del van een van die blok­ke Verf ’n bie­tjie ge­klits­te ei­er rondom, plaas nog ’n deeg­blok bo-op en druk die kan­te met ’n vurk vas 5 Her­haal met die res van die deeg en vul­sel 6 Pak die pas­teie op die bak­plaat en bak 20-25 mi­nu­te of tot goud­bruin en gaar 7 Sit voor saam met ta­ma­tie­sous in­dien ver­kies

Be­proef dié vul­sel­va­ri­a­sies: Ge­room­de spi­na­sie en fe­ta­kaas Ge­pluis­de hoen­der met knof­fel en sam­pi­oe­ne

Ge­vlok­te snoek met pie­ter­sie­lie en room­kaas

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.