Bak­sak­kie-ta­ma­tie­vleis

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd: 45-50 min.

KRUIEMEEL

250 ml (1 k) koek

meel

15 ml (1 e) knof­fel

en-kruie-spe­se­rye

15 ml (1 e) droë o­ri­ga­num

VLEIS

750 g bees-pot­jie

kos­vleis

sout en pe­per

2 uie, in stuk­ke

ge­sny

2 knof­fel­hui­sies,

ge­kap

paar tak­kies vars

tie­mie

1 blik (410 g) ker

sie­ta­ma­ties

80 ml (¹⁄₃ k) ta­ma

tie­sous

10 g vars ba­si­lie

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C 1 Kruiemeel Meng al die be­stand­de­le

2 Vleis Geur die vleis met die sout en pe­per en rol dit in die kruiemeel Skud die oor­tol­li­ge meel af Skud ’n bie­tjie van die meel in ’n groot bak­sak­kie 3 Plaas die bak­sak­kie op ’n groot bak­plaat en pak die uie en knof­fel in die sak­kie Pak die vleis en tie­mie bo-op 4 Meng die ta­ma­ties en ta­ma­tie­sous en giet oor die vleis Maak die sak­kie toe vol­gens die aan­wy­sings op die pak en bak 45-50 mi­nu­te in die oond of tot die vleis sag is 5 Skep die ge­reg uit die sak­kie en sprin­kel die ba­si­lie oor 6 Sit die ta­ma­tie­vleis voor saam met ge­skeur­de stuk­ke ci­a­bat­ta in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.