S­paan­se o­me­let met kam­ma-cho­ri­zo

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE Be­rei­ding: 15 min. Gaar­maak­tyd: 2530 min.

O­ME­LET

30 ml (2 e) o­lie

15 ml (1 e) bot­ter

2 uie, in dun sky­fies

ge­sny

6 groot aar­tap­pels,

in dun sky­we

ge­sny

sout en pe­per

8 ei­ers, ge­klits

KAM­MA-CHO­RI­ZO

250 g spek­stuk­kies

2 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­druk

5-10 ml (1-2 t) ge­rook­te of ge­wo­ne pa­pri­ka

knip­pie rooi­pe­per

1 ml (¼ t)

vin­kel­saad­jies

Voor­ver­hit die oond

tot 180 °C.

1 O­me­let Ver­hit die o­lie en bot­ter saam in ’n groot pan. Braai die uie en aar­tap­pels oor ma­ti­ge hit­te tot ef­fens bros om die kan­te. Geur met die sout en pe­per. 2 Giet die ei­ers oor, be­dek met foe­lie en bak 20-25 mi­nu­te in die oond of tot gaar en ge­stol. 3 Kam­ma-cho­ri­zo Braai die spek in­tus­sen in ’n ver­hit­te pan tot bros. Voeg die res van die be­stand­de­le by en roer­braai ’n mi­nuut. 4 Sprin­kel die spek oor die o­me­let. 5 Sit voor saam met sky­fies ge­roos­ter­de Fran­se brood en wil­de ro­ket­bla­re in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.