Blom­kool-ste­aks met spek­krum­mel

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 10 min.

Gaar­maak­tyd: 30-

35 min.

BLOM­KOOL-STE­AKS

2 groot kop­pe blom

kool

15-30 ml (1-2 e)

o­lyf­o­lie

sout en pe­per

SPEK­KRUM­MEL

250 g grow­we spek

stuk­kies

250 ml (1 k) brood

krum­mels

15 ml (1 e) bot­ter

3 knof­fel­hui­sies,

fyn ge­kap

hand vol vars pie­ter­sie­lie, fyn

ge­kap

hand vol vars ba­si

lie, fyn ge­kap

2 wie­le fe­ta­kaas,

ge­krum­mel

KAPOKAARTAPPEL

6 groot aar­tap­pels,

gaar ge­kook

15 ml (1 e) bot­ter

15 ml (1 e) suur

le­moen­sap

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C 1 Blom­kool-ste­aks Sny die blom­kool- kop­pe in dik sky­we en pak op ’n bak­plaat Sprin­kel die o­lie oor en geur met die sout en pe­per Oond­braai 15 mi­nu­te 2 Spek­krum­mel Ver­hit in­tus­sen ’n pan en braai die spek­stuk­kies tot ef­fens bros Voeg die brood­krum­mels by en roer­braai in die bot­ter tot goud­bruin Skep uit in ’n meng­bak­kie en meng die knof­fel, pie­ter­sie­lie, ba­si­lie en fe­ta­kaas deur Geur met pe­per 3 Ver­sprei die krum­mel­meng­sel oor die blom­kool, ver­hoog die oond­tem­pe­ra­tuur tot 230 °C en bak nog 5 tot 10 mi­nu­te 4 Kapokaartappel Skil die aar­tap­pels en druk fyn saam met die bot­ter Geur met die suur­le­moen­sap en sout 5 Sit voor saam met die blom­kool­sky­we en ek­stra vars kruie in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.