Chi­li con car­ne-pas­ta­ge­bak

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR 4 MEN­SE Be­rei­ding: 5 min. Gaar­maak­tyd: 15-20 min.

15 ml (1 e) o­lie

2 uie, ge­kap

2 knof­fel­hui­sies, ge­kap

250 g ma­er bees­maal

vleis

50 g ta­ma­tie­pas­ta

1 blik (410 g) ge­bak­te boon­tjies in ta­ma­tie­sous

15 ml (1 e) sui­ker

sout en pas ge­maal­de

pe­per

ta­bas­co­sous na smaak

100 g ker­sie­ta­ma­ties,

ge­hal­veer

500 g pas­ta, ge­kook tot

net gaar

125 ml (½ k) ched­dar­kaas, ge­ras­per (op­si­o­neel)

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. 1 Ver­hit die o­lie en braai die uie en knof­fel tot sag. Voeg die maal­vleis by en braai ’n paar mi­nu­te. Roer die ta­ma­tie­pas­ta deur en roer­braai tot gaar. 2 Voeg die boon­tjies by en geur met die sui­ker, sout, pe­per en ta­bas­co­sous. Roer die ta­ma­ties en pas­ta by en skep in ’n oond­bak. Sprin­kel die kaas oor (in­dien ge­bruik) en bak 15 mi­nu­te of tot die kaas ge­smelt het. 3 Sit voor saam met ’n groen­slaai in­dien ver­kies.

Die ge­bak­te boon­tjies rek die maal­vleis, is vul­lend en is boon­op ook baie voed­saam.

Ver­vang die ge­bak­te boon­tjies met ’n blik ge­kap­te ta­ma­ties as die ge­sin nie van boon­tjies hou nie.

SPAARWENK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.