Mek­si­kaan­se ja­la­peño-bur­gers

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Inhoud -

GE­NOEG VIR

4 MEN­SE

Be­rei­ding: 15 min.

Gaar­maak­tyd:

15 min.

Ver­koel­tyd: 15 min.

VLEIS­KOE­KIES

500 g bees­maal

vleis

2 snye wit- of bruin­brood son­der kor­sies, in melk ge­week

1 ui, ge­ras­per

1 knof­fel­hui­sie, fyn

ge­druk

10 g kol­jan­der­bla­re,

fyn ge­kap

30 ml (2 e) maal

vleis­spe­se­rye

sout en pas ge­maal

de pe­per

30 ml (2 e) o­lie

PITMIELIESLAAI

250 ml (1 k) pit

mie­lies

½ rooi-ui, ge­kap

10 g kol­jan­der,

ge­kap

BUR­GERS

4 brood­rol­le­tjies

½ rooi-ui, in rin­ge

tjies ge­sny

4 ja­la­peño-ris­sies, in die leng­te deur­ge­sny

4 sky­we ched­dar

kaas

60 ml (¼ k) suur­room

1 Vleis­koe­kies Meng die maal­vleis, brood, ui, knof­fel, kol­jan­der en spe­se­rye saam Geur met die sout en pe­per, vorm vleis­koe­kies en ver­koel min­stens 15 mi­nu­te in die ys­kas 2 Ver­hit die o­lie in ’n pan en braai die vleis­koe­kies tot goud­bruin en gaar 3 Pitmielieslaai Meng die mie­lies, ui en kol­jan­der en geur met sout en pe­per 4 Bur­gers Sny die brood­rol­le­tjies oop, plaas ’n vleis­koe­kie, ’n paar ui­e­rin­ge­tjies, ’n ja­la­peño-ris­sie, ’n skyf kaas, ’n le­pel vol pitmielieslaai en ’n skep­pie suur­room op die een helf­te van el­ke rol­le­tjie 5 Plaas die an­der helf­te van die brood­jie bo-op en steek vas met ’n ke­bab­stok­kie 6 Sit die bur­gers voor saam met gua­ca­mo­le, ta­ma­tie­slaai en na­cho’s in­dien ver­kies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.