SMUL EN S­PAAR

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Rooivleis -

VLER­KIES

Hou die hoen­der met die rug­kant na on­der en sny die vler­kies by die lit­te deur

BOUD­JIES EN DYTJIES Hou die boud­jie ste­wig vas en sny deur die vel tus­sen die dy­tjie en bors Her­haal

Druk die dy­tjie ’n bie­tjie op en sny deur die lit tus­sen die dy­tjie en rug­graat Her­haal

Sorg dat die vel­kant na on­der is Voel waar die lit tus­sen die boud­jie en dy­tjie is en sny deur Her­haal

BOR­SIES

Draai die kar­kas om en knip die rug­graat uit (deur die rib­bes) Sny met ’n skerp, swaar mes deur die mid­del van die bors­kas Draai die t­wee bor­sies om en sny in die helf­te

AF­RON­DING Sny e­ni­ge ek­stra vet of been van die por­sies af Jy kan die por­sies da­de­lik ge­bruik of vir la­te­re ge­bruik vries

Dis baie goed­ko­per om ’n heel hoen­der te koop en self op te sny as om hoen­der­por­sies te koop Sny dit so op

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.