SMUL EN S­PAAR

Huisgenoot Beste Resepte: Sakpas - - Sakpaskos | Hoender -

HEEL VIS

S Dit word die mak­lik­ste gaar­ge­maak as dit oop­ge­vlek, ge­geur en dan in die oond of op die ko­le ge­braai word

S Ge­bruik tuis­ge­maak­te kos­kas­spe­se­ry­meng­sels en -sou­se om ’n paar rand te s­paar

S Heel vis kan ook in por­sies of ste­aks ge­sny word om die por­sies mak­li­ker te be­heer

S Vul ’n heel vis met suur­le­moen, knof­fel, gem­mer en kruie soos o­ri­ga­num en pie­ter­sie­lie

BE­VRO­RE POR­SIES

S Dit kan duur­der uit­werk, maar is al­tyd be­skik­baar

S Ont­vries die vis oor­nag in die ys­kas en drei­neer goed voor be­rei­ding om wa­te­rig­heid te voor­kom

S Kom­bi­neer die ge­reg met be­skos­tig­ba­re en vul­len­de by­ge­reg­te om die maal­tyd te rek

BLIKKIESVIS

S Blikkiesvis is dik­wels jou beste keu­se as jy die heil­saam­heid van vis wil ge­niet son­der om deur jou nek daar­voor te be­taal

S ’n Blik­kie of t­wee tuna, sar­diens of sar­dy­ne in die kos­kas kan mak­lik in vis­koe­kies, vis­pas­ta, vis­pas­tei of e­ni­ge an­der vis­ge­reg om­ge­skep word

S Jy kan blikkiesvis ver rek deur dit met groen­te, rys of pas­ta te meng

CA­LA­MA­RI EN SEE­KOS

S As jy graag see­kos eet, is be­vro­re see­kos­meng­sel ’n goeie keu­se, want dis ge­woon­lik baie goed­koop en sal jou ook baie min­der as vars see­kos kos

S Koop ca­la­ma­ri som­mer be­vro­re by die su­per­mark, of vars by die win­kel se vis­toon­bank

S Rek see­kos deur dit as piz­za­vul­sel of in ’n ta­ma­tie­ba­sis-pas­ta­sous te ge­bruik

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.