VRUG­TE­SLAAI-GLA­SIE

Prak­seer jou eie, ge­son­de jo­gurt­ont­byt.

Huisgenoot Diabete - - Ontbyt -

1 por­sie

Be­rei­ding 5 mi­nu­te

125 ml (½ k) vrug­te­slaai 200 ml na­tuur­li­ke vet­vrye jo­gurt 125 ml (½ k) mues­li ment­bla­re vir af­ron­ding (op­si­o­neel)

1 Ver­pulp die helf­te van die vrug­te­slaai en meng met die jo­gurt. 2 Sprin­kel die mues­li on­der­in ’n glas en skep die jo­gurt bo­op. 3 Rond af met die o­ri­ge vrug­te­slaai­blok­kies en ment (in­dien ver­kies).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.