AAR­BEI-SMOO­THIE

Dié ver­fris­sen­de dran­kie word in ’n jap­trap ge­maak.

Huisgenoot Diabete - - Ontbyt -

1 por­sie

Be­rei­ding 5 mi­nu­te

100 ml na­tuur­li­ke la­e­vet-jo­gurt 50 ml aar­bei­jo­gurt 125 ml (½ k) vars bes­sies of aar­beie ½ pie­sang, in stuk­ke ge­sny ment­bla­re vir af­ron­ding (op­si­o­neel)

1 Plaas al die be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker, maar hou ’n paar vrug­te een­kant vir af­ron­ding. Ver­werk tot glad.

2 Giet in ’n glas en pak die vrug­te bo­op. Rond af met die ment (in­dien ver­kies).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.