TUIN­GROEN­TE­SLAAI MET FO­REL

Dié slaai is Huis­ge­noot se weer­ga­we van die be­ken­de Paarl­se plaas Ba­by­lon­sto­ren se ge­wil­de tuin­groen­te­slaai.

Huisgenoot Diabete - - Slaai -

NEUTSPRINKEL

20 g heel a­man­dels of ok­ker­neu­te kny­pie bruin­sui­ker 10 g pam­poen­sa­de kny­pie ko­myn, ka­neel en kol­jan­der 5 ml (1 t) see­sout­vlok­kies

SLAAI

4 por­sies

1 pak (180 g) ge­meng­de slaai­bla­re en/of cos-slaai 4 prui­me, nek­ta­riens, ap­pels of pe­re, ont­kern en in sky­we ge­sny 2-3 jong be­te of wor­tels, skoon­ge­skrop en in pa­pier­dun sky­fies ge­sny 8 sky­we ge­rook­te fo­rel of ham­skaaf­sels

SLAAISOUS

60 ml (¼ k) na­tuur­li­ke jo­gurt 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie 15 ml (1 e) suur­le­moen­sap 5 ml (1 t) suur­le­moen­skil sout en pas ge­maal­de pe­per

Be­rei­ding 15-20 mi­nu­te

Sprin­kel Meng al die be­stand­de­le be­hal­we die sout saam en roos­ter in ’n droë pan tot dit ef­fens ver­bruin. Voeg die sout by en laat af­koel. Bê­re in ’n lug­dig­te hou­er as jy dit nie da­de­lik gaan ge­bruik nie. Slaai Rang­skik al die be­stand­de­le vir die slaai op ’n groot dien­bord. Slaaisous Meng al die be­stand­de­le saam en skep oor die slaai. Sprin­kel van die neut­meng­sel oor en sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.