NEU­TE­RI­GE QUIN­OA-SLAAI

Quin­oa is aan die duur kant, maar is ’n di­a­be­tes­vrien­de­li­ke plaas­ver­van­ger vir wit­rys en ­pas­ta. Dit be­vat ook heel­wat pro­te­ïen.

Huisgenoot Diabete - - Slaai -

SLAAISOUS

90 ml (6 e) ka­no­la-o­lie 30 ml (2 e) suur­le­moen­sap 125 ml (½ k) sterk rooi­bos­tee (suur­le­moen­geur) 10 ml (2 t) fyn ge­ras­per­de suur­le­moen­skil 15 ml (1 e) fyn ge­kap­te vars gem­mer of pie­kel­gem­mer 15 ml (1 e) fyn ge­kap­te knof­fel sout en pe­per na smaak

SLAAI

6 por­sies

Be­rei­ding 20 mi­nu­te

750 ml (3 k) gaar quin­oa of bul­gur 250 ml (1 k) gaar len­sies, goed ge­drei­neer 4 murg­pam­poen­tjies, in re­pe ge­sny ¼ klein kop­kool, pa­pier­dun ge­sny 3 wor­tels, in ju­lien­ne-re­pies of s­kaaf­sels ge­sny 3 ra­dy­se, dun ge­sny (op­si­o­neel) 4 stin­gel­uie, ge­kap 125 ml (½ k) ro­sy­ne of sul­ta­nas 100 g heel ge­meng­de neu­te 60 ml (¼ k) ge­meng­de sa­de 15 ml (1 e) vlas­sa­de 100 g bronkors of ge­meng­de Oos­ter­se slaai­bla­re

Slaaisous Meng al die be­stand­de­le saam. Slaai Giet die slaaisous oor die quin­oa. Voeg die len­sies, groen­te en ro­sy­ne of sul­ta­nas by. Meng en sprin­kel die neu­te en sa­de oor. Voeg die bla­re by en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.