HOEN­DER­SLAAI METTROPIESE VRUG­TE

Die ro­me­ri­ge ker­rie­slaai­sous maak hier­die fees­te­li­ke slaai ’n smaak­er­va­ring.

Huisgenoot Diabete - - Slaai -

RO­ME­RI­GE KER­RIE­SLAAI­SOUS

5-10 ml (1-2 t) ge­roos­ter­de ker­rie­poei­er 45 ml (3 e) ka­no­la-o­lie 30 ml (2 e) drui­we­a­syn 30 ml (2 e) la­e­vet-ma­yon­nai­se­slaai­sous 5-10 ml (1-2 t) sui­ker of xi­li­tol 5 ml (1 t) fyn ge­ras­per­de vars gem­mer

SLAAI

4 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te

1 cos-slaai­kop, in bla­re ge­breek 1 pie­sang, in sky­fies ge­sny ½ pyn­ap­pel, man­go en pa­pa­ja, in sky­fies of blok­kies ge­sny 3 ge­stoom­de hoen­der­bor­sies, in sky­fies ge­sny 60-80 ml (¼-¹∕₃ k) gra­naat­pit­te

Slaaisous Meng al die be­stand­de­le. Slaai Pak die slaai­bla­re op ’n ho­pie. Rang­skik die pie­sang, pyn­ap­pel, man­go, pa­pa­ja en hoen­der bo­op en giet die sous oor. Sprin­kel die gra­naat­pit­te oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.