CA­E­SAR­SLAAI MET GE­BRAAI­DE HOEN­DER

Baie men­se meen Ca­e­sar­slaai is na Ju­li­us Cae­sar ge­noem, maar eint­lik is dit ge­noem na Cae­sar Car­di­ni (1896­1956), ’n I­ta­li­aan­se re­stau­rant­ei­e­naar en sjef. Hy het die slaai ont­werp ter­wyl hy in Mex­i­ko ge­werk het en dit het gou baie ge­wild in Hol­ly­wood ge­wo

Huisgenoot Diabete - - Slaai -

SLAAISOUS

1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­druk 15 ml (1 e) Di­jon­mos­terd 20-25 ml (4-5 t) suur­le­moen­sap of rooi­wyn­a­syn 10 ml (2 t) wor­ces­ter­sous 30-45 ml (2-3 e) o­lyf­o­lie sout en pe­per na smaak

SLAAI

4 por­sies Be­rei­ding 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd so­wat 12 mi­nu­te

2 hoen­der­bors­fi­let­te o­lie sout en pe­per na smaak Tex­as-spe­se­rye na smaak 2 ei­ers 1 knof­fel­hui­sie 1 pak goed ge­was­te cos-slaai­bla­re 30 g ver­min­der­de­vet-ched­dar- of e­dam­kaas, in s­kaaf­sels ge­sny 2 klein saad­tor­til­las, ge­roos­ter en in stuk­ke ge­breek

Slaaisous Meng al die be­stand­de­le goed saam. Slaai Verf die hoen­der­fi­let­te met o­lie en geur dit met sout, pe­per en ’n bie­tjie Tex­as­spe­se­rye. Braai dit in ’n ver­hit­te pan tot bruin bui­te­om. Be­dek en stoom­braai tot gaar en sap­pig, maar nie droog nie. Sny in sky­fies.

Plaas die ei­ers in koue wa­ter en bring tot kook­punt. Kook 5 mi­nu­te tot me­di­um­hard. Plaas da­de­lik in koue wa­ter en dop af. Sny in sky­fies. Vee ’n slaai­bak met die knof­fel. Rang­skik die bla­re in die bak. Rang­skik die hoen­der­fi­let­te en ei­er­sky­fies bo­op. Sprin­kel die kaas en tor­til­la­crou­tons oor en giet van die slaaisous oor. Sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.