VIS­BO­BO­TIE

Dis dalk nie so be­kend soos maal­vleis­bo­bo­tie nie, maar net so lek­ker.

Huisgenoot Diabete - - Vis -

4 por­sies Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30-35 mi­nu­te

BO­BO­TIE

400 g gaar wit­vis, ont­vel en gra­te ver­wy­der 1 dik sny lae-GI-brood, kor­sies ver­wy­der 250 ml (1 k) vet­vrye melk 15 ml (1 e) ka­no­la-o­lie 2 uie, ge­kap 5 ml (1 t) gem­mer-en-knof­fel­pas­ta sap en skil van 1 suur­le­moen 10 ml (2 t) ge­roos­ter­de ma­sa­la of ker­rie 1 klein groen ap­pel, ge­ras­per 15 ml (1 e) elk sul­ta­nas en a­man­dels

(op­si­o­neel) sout en swart­pe­per na smaak

BO­LAAG

2 groot ei­ers lou­rier- of suur­le­moen­bla­re

lae-GI-bruin­rys, sam­bal en na­tuur­li­ke jo­gurt

vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer ’n oond­vas­te bak of 4 ra­mek­ins. Bo­bo­tie Vlok die vis. Hou een­kant. Week die brood in die melk. Ver­hit die o­lie en braai die uie daar­in tot sag. Voeg die gem­mer-en-knof­fel­pas­ta, suur­le­moen­sap en -skil as­ook die ma­sa­la of ker­rie by en meng deur. Ver­wy­der die ui­e­meng­sel van die stoof en roer dit by die ge­vlok­te vis. Druk die melk goed uit die brood, hou die melk een­kant en voeg die brood by die vis. Meng goed en voeg die ap­pel, sul­ta­nas en a­man­dels (in­dien ver­kies) by en meng deur. Geur met die sout en pe­per. Skep in die voor­be­rei­de bak of ra­mek­ins. Bo­laag K­lits die ei­ers en uit­ge­druk­te melk goed saam en geur met die sout en pe­per. Giet oor die vis­meng­sel. Druk ’n paar lou­rier- of suur­le­moen­bla­re in die groot bak of een van elk in el­ke ramekin en bak 25-30 mi­nu­te of tot ge­stol.

Sit voor met die bruin­rys, sam­bal (lees die wenk) en na­tuur­li­ke jo­gurt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.