HOEN­DER-TOR­TIL­LA

Tor­til­las het ’n lae GI wat dit goed vir di­a­be­te maak. Ont­hou net dit be­vat taam­lik baie vet.

Huisgenoot Diabete - - Pluimvee -

TOR­TIL­LA

1 vol­graan- of saad­tor­til­la 60 ml (¼ k) glad­de maas­kaas hand vol ge­meng­de slaai­bla­re ½ klein kom­kom­mer, in s­tok­kies ge­sny 90 g gaar spit­hoen­der, ge­pluis ¼ a­vo­ka­do, in sky­fies ge­sny paar drup­pels suur­le­moen­sap sout en pas ge­maal­de pe­per

SAL­SA

1 por­sie

2 ba­ba­ta­ma­ta­ties, ge­kap 1 stin­ge­lui, ge­kap

Be­rei­ding 10 mi­nu­te

Tor­til­la Ver­hit die tor­til­la ef­fens in die mi­kro­golf­oond. Smeer dit met die maas­kaas. Pak die slaai­bla­re, kom­kom­mer, hoen­der en a­vo­ka­do bo­op. Drup die suur­le­moen­sap oor die a­vo­ka­do. Geur met die sout en pas ge­maal­de pe­per. Sal­sa Meng die ta­ma­ties en ui en skep dit bo­op die tor­til­la­vul­sel. Sit net so voor of rol die tor­til­la op: Vou die on­der­kant van die tor­til­la in en dan die twee kan­te. Bind vas met ’n tou­tjie of steek vas met ’n peu­sel­stok­kie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.